|
December 2002
Received via email from a visitor:
Goeie Môre aan Peacehaven,
Namens die bewoners - dit is nou die De Beers van Newcastle - van 704 vir die tydperk 7 Januarie tot 19 Januarie wil ons graag die eienaars van Woonstel 704 baie gelukwens met 'n pragtige uiteengesitte woonstel - die Netheid daarvan en die gerieflike bykomstighede binne in die woonstel - (al wat ons werklik gekort het, is miskien 'n _LOS DROOGRAK om die handdoeke vanaf die strand op te hang ) Maar 'n groot BAIE DANKIE aan die kantoorstaf en grond personeel vir 'n wonderlike verblyf WEEREENS by Peacehaven. Met ons aankoms was dit 'n plesier om die deur oop te sluit en uit te pak! Alles kraakskoon en netjies. Baie dankie vir al die moeite wat julle daar doen om dit vir ons , die besoekers , so aangenaam moontlik te maak. Ek glo nie ons sal op enige ander plek wil vakansie hou nie, want julle het ons reeds bederf !! Ek wonder soms of al die vakansiegangers werklik besef hoeveel moeite daar uit so kantoor gedoen word om die gronde, geboue en alles altyd in 'n tip top kondisie te hou ? Maar dankie van ons kant af ! Ons het al op die 2devloer gebly (kan nie die nommer onthou nie!) en toe die volgende jaar in 303 en daarna ęrens op die 4de vloer - daarna by 606 en nou 704 !! En elke keer was dit vir ons 'n heerlike vakansie !! Geen bekommernisse oor sekuritieit vir ons voertuie of besittings nie.
Ons wens julle 'n voorspoedige 2003 toe, en hoop dat ons (DV) weer so teen die begin van 2004 by julle sal kuier.
Baie groot dankie en groete van Newcastle !
FLAT 103
Trust we have left the flat in the same mint condition as we got it. Always been lovely to stay in Peacehaven – will return again during next year. Thanks.
FLAT 104
We would like to come again.
Flat 106
All staff and holiday makers are very friendly.
FLAT 202
Die woonstel was skoon en netjies – jammer ons moet gaan!! Sien julle weer. Geseende Kersfees Voorspoed vir volgende jaar!!.
FLAT 206
Alles is en was net ongelooflik fantasties. Baie dankie – sien u weer binnekort.
FLAT 403
Will recommend the flats to family and friends.
Ons is terug Desember 2003! Baie dankie vir puik diens.
A most enjoyable stay.
FLAT 405
Baie dankie vir n wonderlike vakansie. Ons sal dit nooit vergeet nie, baie dankie. Ons sal beslis volgende jaar weer kom.
FLAT 406
We were delighted with the standard of the interior of the unit and in general your services and amenities. FLAT 502
Baie lekker gebly en gekuier.
It was beautiful and we will be back. Thank you for your quick response to our enquiries
FLAT 504
It is a pleasure to visit Peacehaven. Special thanks to Cynthia for her help in obtaining a flat for us. Will certainly visit Peacehaven again. Also a special thanks to Dennis, a good youngster. (Temp security)
FLAT 505
Ons geniet dit altyd hier by julle. Hou so aan! Baie dankie.
FLAT 507
No problems. One of the best holiday flats.
FLAT 601
Can we come again please?
FLAT 602
Dankie vir die heerlike verblyf en gasvryheid.
FLAT 606
Thank you very much for a wonderful holiday.
FLAT 701
Very pleasant stay – will come and visit again.
end |
|